2018 Aanlyn Veiling / Online Auction

Latest items on auction

  • #8825 Weedeater

    Rosh Pinah

    Weedeater geskenk deur Neal Brandt. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #8824 3 x Arm-knitted scarf/poncho combo Black

    Rosh Pinah

    3 x Armknitted scarve combo geskenk deur Chrizaan Mostert. Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #8821 Baba kot bykomstigehede vir dogtertjie

    Rosh Pinah

    Baba kot bykomstigehede vir dogtertjie geskenk deur Chrizaan Mostert. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #8811 Boks ou Boeke

    Rosh Pinah

    Boks ou boeke geskenk deur Chrizaan Mosterd. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #6480 – 2 Slaapkamer Dupleks Meenthuis – Tamar Village – Walvisbaai

    Walvisbaai

    2 Slaapkamer Woonstel (eenheid 36) in die kompleks Tamar Village – Walvisbaai. Goeie beleggings geleentheid , daar is tans ‘n huur kontrak in plek tot en met 29 Fenruarie 2019, met n huur inkomste van NAD6 500.00. Dupleks meenthuis met 1 badkamer en ‘n toesluit motorhuis. Bank wardasie is tans N$1.1 miljoen. Skakel gerus vir Kurt op 0812426713 vir verdere navrae of om ‘n afspraak te skeduleer. 

     

     

  • #6147 Solar Geyser – 150L

    Tsumeb

    Nuwe 150l Solar geyser. Het genoegsame waterdruk nodig om geyser reg te laat funksioneer. Geskenk aan Tsumeb Radiothon deur NG Kerk Tsumeb – waterdruk in Tsumeb is nie voldoene sodat dat die geyser effektief kan werk by die kerkgebou nie. Waarde $5000.00. Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae. FOTO TER ILLUSTRASIE

  • #6128 Lap Handsak – Donker/bont met gespe

    Tsumeb

    Lap Handsak – Donker/bont met gespe. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #6126 Lap Handsakkie – Blou

    Tsumeb

    Pragtige blou lap handsakkie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #6124 DIESEL Sonbril

    Tsumeb

    DIESEL Sonbril geskenk deur Luka Optics. Vierkantige lense met n deursigtige pers raampie. Armpies maroon met room gedeeltes. DIESEL in silwer geskryf. Skakel gerus 061420850 vir enige verdere inligting.

  • #6120 3 deel skildery (41cm (b) x 38cm(h) )

    Tsumeb

    Pragtige 3 deel skildery wat gekombineerd 41cm breed is. Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • #5414 Hanna die wit renoster vers

    Outjo

     Hanna is gebore die 17de April 2016 en is deel van HORN NAMIBIA se beskerming , maar ook teling veldtog. Kanaal 7 Het hande gevat met hulle in die beskerming van ons wit renosters en Hanna is dus nie te koop vir jag doeleindes. Skakel direk met Juanita 061 – 420850 vir enige verdere inligting.

  • #5200 91cm Nuwe Comfort touch enkel bed van FURNMART

    Otjiwarongo

    91cm Nuwe Comfort Touch enkel bed geskenk deur  FURNMART. Beskikbaar in die onderskeie dorpe. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #4630 1 Naweek , 2 persone by Ruacana Guest House

    Oshakati

    1 Naweek , 2 persone by Ruacana Guest House. Dit sluit alle etes in vir 2 persone vir die naweek. Onderhewig aan beskikbaarheid. Geldig tot 28 Februarie 2019. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #4606 Selfsorg pakket by Fish Fever Cabin

    Oshakati

    Selfsorg pakket vir 2 nagte vir 2 persone by die Fish Fever Cabin in Henties. Ontbyt beskikbaar op versoek. (nie ingesluit). Eenheid toegerus met kombuis, yskas, “deep freeze” en linne. Gratis Wi-fi, veilige parkering en vriendelikke personeel tot u beskikking. 5 Minute van winkel sentrums. Nie geldig tussen 1 Desember to 31 Januarie nie. Onderhewig aan beskikbaarheid. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #3321 Firman Genset

    Mariental

    Firman Genset 1.8kva Gasoline generator. Kan afgehaal word in Windhoek, maar kan ook versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige navrae.

  • #3318 1 Puma Sonbril

    Mariental

    1 Swart PUMA sonbril. Kom saam met ‘n bril sakkie. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #3317 One night stay at Aub Guesthouse plus full English breakfast for 2 – 3 persons

    Mariental

    One night stay at Aub Guesthouse including a full English breakfast for 2 to 3 persons at Aub Guesthouse, Mariental.  (Subject to availability). Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #3308 Tyre sealer

    Mariental

    Tyre Fluid band verseëlaar. Dit sluit in 2, 500ml bottels. Geskenk deur Highway Services Mariental. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #3307 Tyre sealer

    Mariental

    Tyre Fluid band verseëlaar. Dit sluit in 2, 500ml bottels. Geskenk deur Highway Services Mariental. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #3303 Wiel balansering van 4 wiele

    Mariental

    Wiel balansering van 4 wiele in Mariental. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. Geskenk deur Mariental Fitment Centre
    Die diens is slegs beskikbaar by Mariental Fitment Centre.

  • #3301 Gehekelde Kombers

    Mariental

    Lieflikke handgemaakte, gehekelde kombers. Grootte is ongeveer 120 X 120cm. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850  vir enige verdere navrae.

  • #2681 Biltongkerwer

    Luderitz

    Moderne biltong kerwer met sy eie bakkie vir die gesnyde biltong. Kan ook gebruik word vir vrugte en groente. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #2670 Luderitz Apteek Geskenkbewys

    Luderitz

    Luderitz Apteek Geskenkbewys. (waarde NAD500.00) Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting of navrae.

  • #2668 Offroad Excursions 2 Adults

    Luderitz

    Dag toer van Luderitz na Elizabeth spookdorp vir 2 grootmense. Onderhewig aan beskikbaarheid. Skakel 061-420850 gerus vir enige verdere navrae.

  • #2657 Villelodge, 2 Nagte / 4 persone verblyf (familie eenheid)

    Luderitz

    Villelodge, 2 Nagte / 4 persone verblyf (familie eenheid). Luderitz selfsorg akkomodasie. Familie eenheid. Onderhewig aan beskikbaarheid. Skakel 061-420850 gerus vir enige verdere navrae.

  • #2654 Glas Kers Houers

    Luderitz

    Glas Kers Houers met dekoratiewe steentjies. (kerse ingesluit). Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige ander navrae.

    +/- 30cm hoog

     

  • #2651 Penquin Catamaran Bootrit (1 Persoon)

    Luderitz

    Penquin Catamaran Bootrit 1 persoon in Luderitz. Bespreking afhanklik van regte weer omstandighede. Skakel gerus 061-420850 vir enige ander navrae.

  • #2650 Penquin Catamaran Bootrit (1 persoon)

    Luderitz

    Penquin Catamaran Bootrit 1 persoon in Luderitz. Bespreking afhanklik van regte weer omstandighede. Skakel gerus 061-420850 vir enige ander navrae.

  • #2647 Silwer Honey Ring

    Luderitz

    Kostuum Juwele. Silver HONEY ring. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2645 Kostuum Ring en Hangertjie

    Luderitz

    Kostuum Juwele. Ring & Hangertjie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2642 Silwer Sirkonia Ring

    Luderitz

    Kostuum Juwele. Silwer ring met Sirkonia. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2636 Goue Oorbelle

    Luderitz

    Kostuum Juwele. Goue oorbelle. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2635 Pêrel Oorbelle

    Luderitz

    Pêrel oorbelle. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2633 Silwer balletjie oorbelle

    Luderitz

    Kostuum Juwele. Silwer balletjie oorkrabbertjies. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2632 Goud met silwer oorringe

    Luderitz

    Kostuum Juwele Silwer & goud oor ringe. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2631 Silwer Oorbelle met perel

    Luderitz

    Kostuum Juwele Silwer oorkrabbertjies met perels. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2630 Goue oorringe

    Luderitz

    Kostuum Juwele Goue oorkrabbertjies. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2627 Halssnoer

    Luderitz

    Kostuum Juwele silver balletjies 50cm halssnoer. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2626 Halssnoer

    Luderitz

    Kostuum Juwele silver 50cm halssnoer. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2625 Armband

    Luderitz

    Kostuum Juwele silver armband. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2624 Halssnoer

    Luderitz

    Kostuum Juwele Silver 50cm halsnoer. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2620 String van 5 Plastiek Hang Ligte

    Luderitz

    5 Plastiek hang ligte , in n reenboog van kleure. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2608 Blom motief Handsak

    Luderitz

    Blom motief handsak met 2 skouer bande. (37cm x 29cm) Praktiese grote en uit gevoer aan die binnekant. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #2607 Tiervel motief handsak

    Luderitz

    Tiervel motief handsak met 2 skouer bande. Praktiese grote en uit gevoer aan die binnekant. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #2601 14″ Swart HP Laptop sak

    Luderitz

    Swart HP 14″ laptop sak met skouer band. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #2496 Runts duiwe broeipaar

    Karasburg

    Runts duiwe broeipaar vanaf Karasburg area . Skakel gerus 061 420850 vir enige verdere navrae.

  • #2469 – Rooibos Verskeidenheidspak

    Karasburg

    Rooibos verskeidenheids pak. Rooibos & Herbs – Bladder and Kidney Tea 50g,  Water retention AE/08323/08, Stomach Tea 50g,  Indigestion AE/08324/08, Night Rest Tea 50g Insomnia AE/08328/08,  Detox Tea 50g Weightloss AE/08329/08. Geskenk deur Me. Irma Louw aan die Karasburg sender komitee. Kontak gerus 061 420850 vir enige verdere navrae.

  • #1970 Tuisgemaakte Juwele

    Kamanjab

    Tuis gemaakte juwele skakel 061 420 850. FOTO SLEGS TER ILLUSTRASIE

  • #1965 St Nowhere Verblyf

    Kamanjab

    1x VIP Kampterein vir 4 dae vir 5 persone by St Nowhere naby Hentiesbaai. Moet vooraf bespreek word en afhanklik van beskikbaarheid. Skakel gerus 061-420850 vir enige veredere inligting.

  • #1962 Akkommodasie vir 4 persone vir 2 nagte by Happy House, Swakopmund

    Kamanjab

    Akkommodasie vir 4 persone vir 2 nagte by Happy House, Swakopmund. Beskikbaar in Swakopmund vanaf Mario & Daniela , loopafstand van Wurstbude, in Vineta Swakopmund. Skakel vir bespreking. Voucher sal na koper gemail word. Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • #1955 2 Nagte vir 2 persone Selfsorg by Rokitta Self-Catering

    Kamanjab

    2 Nagte vir 2 persone Selfsorg by Rokitta Self-Catering in Uis. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #1954 2 Nagte 2 Persone B&B by ABBA Guest House

    Kamanjab

    2 Nagte vir 2 Persone Bed & Breakfast by ABBA Guest House in Opuwo. Gratis wi-fi, Veilige parkering, Lug versorgde kamers, ingerigte kombuis. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae.

     

  • #1953 Twee slaapkamer huis by Hentiesbaai vir 7 dae (4-6 persone)

    Kamanjab

    Twee slaapkamer huis in Hentiesbaai vir 7 dae (4-6 persone). Ten volle toegerus vir selfsorg. Braai. Veilige parkering. Onderhewig aan beskikbaarheid en glad nie in Desember nie. Skakel gerus 081 8199 180 vir enige verdere inligting.

  • #1949 1x Hammel 16kg geslag

    Kamanjab

    1x Hammel 16kg geslag kontak die sender komitee 081 367 9208

    FOTO TER ILLUSTRASIE

  • #1947 Bungalow vir 2 persone, 1 nag, selfsorg by Ann’s Lodge Kamanjab

    Kamanjab

    Bungalow vir 2 persone, 1 nag, selfsorg by Ann’s Lodge Kamanjab. Kontak 061-420850 vir verdere navrae.

  • #1946 Haar sny en kleur by The Cutting Edge (Otjiw)

    Kamanjab

    Haar sny en kleur by The Cutting Edge (Otjiw). Bespreking moet vooraf gemaak word. Skakel Kanaal 7 by (061) 420 850 vir meer inligting

  • #1945 1 nag vir 2 persone by Blue Bushman Luxury Tented Lodge B&B

    Kamanjab

    1 nag vir 2 persone by Blue Bushman Luxury Tented Lodge B&B net buite Kamanjab op die Outjo pad. Kontak gerus 061-420850 vir verdere navrae.

  • #1938 2 Nagte vir 4 persone by Brandberg Ruskamp Uis : Selfsorg

    Kamanjab

    2 Nagte vir 4 persone by Brandberg Ruskamp Uis : Selfsorg.  Ten volle toegeruste, lug verkoelde selfsorg eenhede. Swembad , gratis wi-fi, restaurant, kroeg. Brandberg Ruskamp is die enigste fasiliteit in die omgewing wat oop is vir ontbyt, middag en aandete, 7 dae ‘n week. Daar word aangebied  toere na die White Lady, een van 45000 klip tekeninge, Toyota Land Cruisers of self bestuur wild besigtigings toere. Skakel 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1932 1 Nag Kampering, 4 persone by Onjowewe House Kamanjab

    Kamanjab

    1 Nag Selfsorg, 4 persone by Onjowewe House , Bush camp , Kamajab .   (30km op Outjo pad van Kamanjab af). Een nag verblyf by Duncan’s Camp, sluit in kampeer plek, geen etes. Warm water ablusie blok tot u beskikking. Onderhewig aan beskikbaarheid. Waarde NAD600.00. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #1931 1 Nag Selfsorg, 4 persone by Onjowewe Bush Camp Kamanjab

    Kamanjab

    1 Nag Selfsorg, 4 persone by Onjowewe Bush Camp Kamanjab.  (30km op Outjo pad van Kamanjab af) Selfsorg , geen etes ingesluit. ‘n Selfsorg kombuis boks is tot u beskikking. Maaltye en ekskursies beskikbaar teen ‘n addisionele fooi. Geldig tot 30 Junie 2019. Waarde NAD 1200.00. Kontak 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1930 1 Nag Selfsorg akkomodasie by Onjowewe House Kamanjab

    Kamanjab

    1 Nag Selfsorg, 4 persone by Onjowewe Bush Camp Kamanjab.  (30km op Outjo pad van Kamanjab af) Selfsorg , geen etes ingesluit. ‘n Selfsorg kombuis is tot u beskikking. Maaltye en ekskursies beskikbaar teen ‘n addisionele fooi. Geldig tot 30 Junie 2019. Waarde NAD 1800.00. Kontak 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1920 2xWit kapokhaantjies

    Kamanjab

    2 Wit Kapokhaantjies. Beskikbaar in Kamanjab. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae.

  • #1916 80 Bees dragtigheids toetse

    Kamanjab

    Bees dragtigheids toetse. Beskikbaar tot en met 100 km radius om Outjo. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae.

  • #1910 Naweek B&B Oshikoto Maroela Rest Camp 3 Nagte vir 2 persone

    Kamanjab

    Naweek B&B Oshikoto Maroela Rest Camp 3 Nagte vir 2 persone. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #1907 Vers 300kg

    Kamanjab

    300kg op die hoef. Gelewer Kamanjab. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae

     

  • #1906 1984 “Nuwe Bybel vertaling”Eerstedag koeverte (6)

    Kamanjab

    1984 “Nuwe Bybel vertaling”Eerstedag koeverte (6) wat elke versamelaar sal benei. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

     

  • #1901 Boerbok uit Kamanjab distrik

    Kamanjab

    80kg op die hoef. Slag uit +/- 35kg. Skakel gerus 061-420850. 

  • #1900 Vliegrit vanaf Kamanjab na Hentiesbaai

    Auction

    Vliegrit vanaf Kamanjab na Hentiesbaai. Skakel gerus 061-420850 vir meer inligting.

  • #1750 91cm Nuwe Comfort touch enkel bed van FURNMART

    Hentiesbaai

    91cm Nuwe Comfort Touch enkel bed geskenk deur  FURNMART. Beskikbaar in die onderskeie dorpe. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1711 Omarunga Lodge Opupa

    Hentiesbaai

    Accommodation for 2 people for 2 nights at Omarunga Lodge Epupa Falls / Kaokoland, including dinner and breakfast to the value of NAD 9,080.00. (Voucher valid from 1 December 2018 to 31 May 2019). Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1410 91cm Nuwe Comfort touch enkel bed van FURNMART

    Grootfontein

    91cm Nuwe Comfort Touch enkel bed geskenk deur  FURNMART. Beskikbaar in die onderskeie dorpe. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1126 91cm Nuwe Comfort touch enkel bed van FURNMART

    Gobabis

    91cm Nuwe Comfort Touch enkel bed geskenk deur  FURNMART. Beskikbaar in die onderskeie dorpe. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1105 Soviet Eyeware Donkerbril

    Gobabis

    Soviet  Eyeware donkerbril. Room raam met sakkie. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word.

  • #1091 Stel Wit en stel swart krale met oorkrabbers

    Gobabis

    2 Stelle loodvrye houtkrale met bypassende oorbelle. (Swart & Room). Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #1090 Oorgetrekte mandjie

    Gobabis

    Kleurvolle oorgtrekte mandjie. Lekker vir naaldwerk of ‘n piekniek. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word.

  • #1009 1 uur vlug met gyrocopter microlight vanaf Gobabis lughawe

    Gobabis

    Uur lange vlugrit met gyrocopter microlight vir 1 persoon, vanaf Gobabis lughawe. Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • #0214 Geslagte skaap karkas

    Windhoek

    Skaap Karkas +/- 20 kg uit geslag. Beskikbaar in Windhoek. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

    FOTO TER ILLUSTRASIE

  • #0212 Horlicks 3 x 500g Original

    Windhoek

    Traditional Horlicks (500g x 3) warm drankie. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir navrae.

  • #0211 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0210 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0209 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0208 Kanaal 7 “Big 5” 1500 stuk geblokte Legkaart

    Windhoek

    Legkaart gebou deur Kanaal 7 personeel

    Grote: 800 x 600

    1500 stuk legkaart

    Geraam: goue plat raam met glas

    Waarde: N$ 1300.00

    Beskikbaar in Windhoek – Kan afgehaal word by Kanaal 7 se kantoor in Ara Straat

     

  • #0208 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0207 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0206 91cm Nuwe Comfort touch enkel bed van FURNMART

    Windhoek

    91cm Nuwe Comfort Touch enkel bed geskenk deur  FURNMART. Beskikbaar in die onderskeie dorpe. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0205 Goue Wildebees Goliat

    Windhoek

    Goliat die Goue Wildebees. Ouderdom: 4 jaar, 8 mnde – 6 Januarie 2014 gebore. Horing mates:  Horingwydte – 30 duim. Getal kalwers wat hy produseer het:  80 kalfies. NIE TE KOOP VIR JAG DOELEINDES. Enige ander inligting:  Baie groot bul met manlike eienskappe;  goeie diepte en gedfinieerde bespiering;  baie mooi goue kleur . Skenker: Namstud Game

  • #0201 – Photo/video shoot by Francois Lottering

    Windhoek

    Francois Lottering Professional Photo shoot. The shoot will take place in the form of a family/private shoot in Windhoek. It could be a matric  farewell/birthday/confirmation shoot. Should people outside Windhoek be interested the travel and accommodation costs will be for their costs. Maximum 2 hours inclusive of editing time and provision off pictures on a dvd. Should it exceed 2 hours the client will be charged according. (N$ 650.00 per hour or part thereof and edit @ 400.00p/h )Shoot must be booked in advance and preferably before Dec 2018. For any further queries contact 061-420850.Value +/- 2200.00.00 excluding VAT.

  • #0199 – One year access to Farm Brack

    Windhoek

    Farm Brack is ongeveer 20km op die Dordabis pad uit. Hierdie nuwe onwikkeling stel tot jou beskikking een van hulle onbeboude erwe vir die tydperk van een jaar om te gebruik vir ‘n kamp wegbreek waneer dit jou pas. Daar is water beskikbaar, teen vergoeding. Waarde beloop NAD 48 000.00.  Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0196 Lynx Rims (stel van 4)

    Windhoek

    Stel van 4 Rims. Model: Lynx / Size:R 16×7.5 / PCD: 160/5 / CB: 108.1 / Finish: B-P. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae .

  • #0190 Vervoer, 6m platbak, 12 Ton,Whk na Walvis

    Auction

    Door to door, 6m x 2,4 m lang platbak, gewig 12 ton een rigting van Whk na Walvis. Skakel ADCON, Trudie by Whk 215340.

    FOTO SLEGS TER ILLUSTRASIE

  • #0184 Biltong kerwer

    Windhoek

    Hand gemaakte Biltong kerwer van dolfhout, Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • #0177 Voorgereg bakkies van skulpe

    Windhoek

    Voorgereg bakkies van skulpe.  1 Grote, 6 middel en 12 klein skulp voorgereg bakkies. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0176 Ronde hout vertoon tafeltjie

    Windhoek

    1 x hout vertoon tafel 95cm hoog.  Die blad is 30 cm.  Beskikbaar in Windhoek. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0167 Boek: Voque Skoonheid vir almal

    Windhoek

    Boek, Skoonheid vir almal, voorheen gebruik, nog soos nuut. Windhoek, afhaal by K7

    FOTO SLEGS TER ILLUSTRASIE

  • #0164 Karakoel mat

    Windhoek

    Groot karakoel mat. 3m x 2.5 m. Pragtige skakerings van room en pienk en blou.  Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #0161 Drukker Canon

    Windhoek

    Canon drukker, Pixma MP 250, 2 de hands met handleiding en kabel. kan print, scan en copy, windhoek

  • #0159 Life Coach and Counseling

    Windhoek

    Riaan van Heerden Life Coach and Counseling

  • #0158 Life Coach and Counseling

    Windhoek

    Riaan van Heerden Life Coach and Counseling

  • #0157 Skinkbord met glase en takbok

    Windhoek

    Skinkbord met glase en takbok

  • #0147 – Ozone Masjien

    Windhoek

    Ozone Masjien

    Beskikbaar in Windhoek

    Tweede hands

    Laaste bod

    2018-08-04 09:57:02 400.00 Kobie

     

  • #0144 – 2 Slaapkamer woonstel – Lilandi – Langstrand

    Stampriet

    Lilandi Woonstel – Langstrand

    2 Slaapkamer Woonstel met 2 badkamers. Motorhuis en ingeboude kaste.

    Woonstel met ‘n pragtige see-uitsig.

    Waarde: N$ 1.1 miljoen

    Geen oordragskoste

  • #0143 Natuurtoneel Skilderdoek – Christa Lemmer

    Windhoek

    Oorspronklike natuurtoneel skilderdoek uit die kwas van Christa Lemmer. (75cm x 90cm)Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 as u enige verdere navrae het aangaande die kuswerk of die kunstenaar. Waarde NAD 1800.00

     

  • #0132 2 x Plakkies Vuurslaners

    Windhoek

    2 x Plakkies Vuurslaners

     

  • #0131 – Jim Dally waterverf skildery (Blomme & Stoel)

    Windhoek

    Geraamde oorspronklike Jim Dally waterverf skildery (Blomme & Stoel). (90cm x 110cm) Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae.

  • #0128 – Novel Motor Company Voucher for rubberising of any pick-up truck or bakkie

    Windhoek

    Novel Motor Company Gift Voucher for rubberising of any pick-up truck or bakkie. Load box area only. Please book your service in advance. Contact 061-420850 for any other inquiries. 

  • #0127 – Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service

    Windhoek

    Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service in Windhoek. The service includes routine service checks; air filter, fuel filter (in-line filter only – where applicable), oil filter, engine oil, spark plugs (where applicable), free inspection of mechanical and maintenance parts. Please book your service in advance. Contact 061-420850 for any other inquiries. 

  • #0126 – Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service

    Windhoek

    Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service in Windhoek. The service includes routine service checks; air filter, fuel filter (in-line filter only – where applicable), oil filter, engine oil, spark plugs (where applicable), free inspection of mechanical and maintenance parts. Please book your service in advance. Contact 061-420850 for any other inquiries. 

  • #0120 Dames handsak

    Windhoek

    Bruin dames handsak 30cm x 40 cm. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0119 Strepies dames handsak

    Windhoek

    Kleurvolle strepies handsak. ( 25cm x 28 cm). Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae .

  • #0118 Grys dames handsak

    Windhoek

    Grys dames handsak met koevert sakkies voor op. (18cm x 26cm) . Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Kontak gerus 061 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0115 AMH Motor Diens

    Auction

    Voledigge diens vir enige van die volgende modelle, Hyundai, Kia, Renalt, Mitshibushi of TATA voertuig wat reeds nie meer oor ‘n diensplan of onderhoudsplan beskik nie. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850/ 420880

  • #0105 Silwer dekoratiewe Skinkbord

    Windhoek

    40cm Silwer kleur bord. Kan dekoratief of as skinkbord gebruik word. Pragtige fyn detail patroon . Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #0102 – 4×4 Trips – (Steinfeld)

    Auction

    4×4 Trips –  Steinfeld

    Waarde: N$ 5000.00

  • #0101 – 4×4 Trips – (Butiaba – Leonardville)

    Windhoek

    4×4 Trips – Butiaba – Leonardville

    Waarde: N$ 5000.00

  • #0075 – Haar Behandeling Geskenkbewys – Hairitage Haar Salon

    Windhoek

    Kom bederf uself of ‘n geliefde met ‘n heerlike haar behandeling by Hairitage Haarsalon in Pionierspark Ext 1, Windhoek. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0066 Bruin Ribstick (2de Hands)

    Windhoek

    Bruin, 2de Handse ribstick in goeie kondisie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Kontak gerus 061 420 850 vir enige verdere navrae.

  • #0065 Blou Ribstick (2de Hands)

    Windhoek

    Blou, 2de Handse ribstick in goeie kondisie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Kontak gerus 061 420 850 vir enige verdere navrae.

  • #0064 Handgewerkte kruissteek tapesterie

    Windhoek

    Geraamde handgewerkte kruissteek tapesterie van sonneblomme. (1m x 1m). Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0061 Safari Hotel Windhoek – 2 Nagte vir 2 Persone

    Windhoek
    Sorry, but you do not have permission to view this content.
  • #0055 NAMWEL Car rental – 16 Seater bus

    Windhoek

    16 Seater bus rental for a coastal trip. Includes driver, fuel, and rental for a return trip Windhoek – Swakopmund – Windhoek. Seats 16 people. Contact  061-420850 for any other information. 

  • #0048 Auas Motors Windhoek Motordiens

    Windhoek

    Kom laat versien u motor by u GM handelaar, Auas Motors in Windhoek. (Chevrolet, Opel, Isuzu, Hummer en Cadilac agent).  Diens ter waarde van NAD 5000.00. Onderhewig aan beskikbaarheid. Skakel 061-420850 vir verdere inligting.

  • #0047 Nissan Double Cab Canopy

    Windhoek

    Oorspronklikke tweede handse Nissan Double Cab Canopy in goeie toestand. Standaard groote, gepas vir enige Nissan Double Cab model,  uitgesluit Nivara.  Wit, alle ruite is heel, en die sleutel is by. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae of besigtiging in Windhoek.

  • #0046 Carpet Glo Mat was shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0045 Carpet Glo Mat was shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0044 Carpet Glo Matwas shampoo

    Windhoek

    1 liter Carpet Glo matwas shampoo.  Kontak gerus 061 – 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0043 Carpet Glo Matwas shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0042 Carpet Glo Mat was shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0020 Professional Photography session

    Windhoek

    Professionele foto sessie. Die sessie neem so 1½ uur en kan tot en met 3 lokasies insluit. Dit kan vir ‘n persoon wees wat ‘n portfolio wil saam stel, of vir ‘n gesin. Ingesluit is ‘n geheue stokkie met u foto’s en een A4 gedrukte foto. Geskenk deur Lavender Photography. Geldig vir 6 maande. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0016 Arebbusch Travel Lodge Verblyf bewys

    Windhoek

    Arebbusch Travel Lodge Verblyf bewys. Villa (6pax), 2 nagte, sluit ontbyt in. Moet bespreek word en is onderhewig aan beskikbaarheid. Villa het 3 slaapkamers. (2 met ‘n konings grote bed elk en 1 met 2 enkel beddens). Skakel 061-420850 vir enige verdere navrae

  • #0004 Brasilianse ‘Blow-out’ haar behandeling.

    Windhoek

    Die oplossing vir mense met hardkoppige krulle. Zelda Rabe by Silver Clips in Windhoek sal daai krulle tem met n brasiliaanse “blow-out”. Bewys is geldig tot en met 31 November 2018.

    Die oplossing vir mense met hardkoppige krulle.

  • # 3305 Tupperware geskenpak

    Mariental

    Pragtige verskeidenheid Tupperware. Beskikbaar in windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • # 2692 Brandstof/ diesel Voucher Aus

    Luderitz

    Namib Garage Aus NAD 500.00 petrol/diesel voucher. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae. Beskikbaar vir kolleksie in Windhoek, maar kan versend word.