Aroab

Showing all 3 results

  • #943 Plaas Kieries naby Aroab 4×4 wegbreek naweek

    Aroab

    Berg, pan en duin 4×4 naweek op die plaas Kieries in die Aroab omgewing.  Aangebied en geskenk deur Aroab boerevereniging . Die prys sluit jou toegang en kampplek in sowel as inskrywings fooi vir al 11 items wat aan gebied word vir die naweek. Daar is etes en verversing wat te koop aan gebied word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #944 Plaas Weltevrede wegbreek naweek

    Aroab

    Fantastiese geleentheid. Gaan vir n naweek na die plaas Weltevrede in die Aroab distrik vir ‘n wegbreek met jou familie. Akkomodasie is genoeg vir 6 mense. ‘n Twee-man tent kan op geslaan word vir ekstra slaap plek. Die skenker gee nie net n heerlikke 18kg lam, maar ook NAD500.00 brandstof kontant. Ingesluit motorfiets ritte, 4×4 rit en wild besigtiging. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #945 Plaas Weltevrede Familie-wegbreek naweek

    Aroab

    Fantastiese geleentheid. Gaan vir n naweek na die plaas Weltevrede in die Aroab distrik vir ‘n wegbreek met jou familie. Akkomodasie is genoeg vir 6 mense. ‘n Twee-man tent kan op geslaan word vir ekstra slaap plek. Dit sluit in ‘n 4×4 “game drive” sowel as vierwiel motorfiets ritte. Die skenker gee nie net n heerlike 18kg lam, maar ook NAD500.00 brandstof kontant. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.