Oshakati

Showing all 2 results

  • #4630 1 Naweek , 2 persone by Ruacana Guest House

    Oshakati

    1 Naweek , 2 persone by Ruacana Guest House. Dit sluit alle etes in vir 2 persone vir die naweek. Onderhewig aan beskikbaarheid. Geldig tot 28 Februarie 2019. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae. 

  • #4606 Selfsorg pakket by Fish Fever Cabin

    Oshakati

    Selfsorg pakket vir 2 nagte vir 2 persone by die Fish Fever Cabin in Henties. Ontbyt beskikbaar op versoek. (nie ingesluit). Eenheid toegerus met kombuis, yskas, “deep freeze” en linne. Gratis Wi-fi, veilige parkering en vriendelikke personeel tot u beskikking. 5 Minute van winkel sentrums. Nie geldig tussen 1 Desember to 31 Januarie nie. Onderhewig aan beskikbaarheid. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.