Tsumeb

Showing all 5 results

  • #6120 3 deel skildery (41cm (b) x 38cm(h) )

    Tsumeb

    Pragtige 3 deel skildery wat gekombineerd 41cm breed is. Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • #6124 DIESEL Sonbril

    Tsumeb

    DIESEL Sonbril geskenk deur Luka Optics. Vierkantige lense met n deursigtige pers raampie. Armpies maroon met room gedeeltes. DIESEL in silwer geskryf. Skakel gerus 061420850 vir enige verdere inligting.

  • #6126 Lap Handsakkie – Blou

    Tsumeb

    Pragtige blou lap handsakkie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #6128 Lap Handsak – Donker/bont met gespe

    Tsumeb

    Lap Handsak – Donker/bont met gespe. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #6147 Solar Geyser – 150L

    Tsumeb

    Nuwe 150l Solar geyser. Het genoegsame waterdruk nodig om geyser reg te laat funksioneer. Geskenk aan Tsumeb Radiothon deur NG Kerk Tsumeb – waterdruk in Tsumeb is nie voldoene sodat dat die geyser effektief kan werk by die kerkgebou nie. Waarde $5000.00. Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae. FOTO TER ILLUSTRASIE