Walvisbaai

Showing the single result

  • #6480 – 2 Slaapkamer Dupleks Meenthuis – Tamar Village – Walvisbaai

    Walvisbaai

    2 Slaapkamer Woonstel (eenheid 36) in die kompleks Tamar Village – Walvisbaai. Goeie beleggings geleentheid , daar is tans ‘n huur kontrak in plek tot en met 29 Fenruarie 2019, met n huur inkomste van NAD6 500.00. Dupleks meenthuis met 1 badkamer en ‘n toesluit motorhuis. Bank wardasie is tans N$1.1 miljoen. Skakel gerus vir Kurt op 0812426713 vir verdere navrae of om ‘n afspraak te skeduleer.