Windhoek

Showing 1–50 of 54 results

  • #0101 – 4×4 Trips – (Butiaba – Leonardville)

    Windhoek

    4×4 Trips – Butiaba – Leonardville

    Waarde: N$ 5000.00

  • #0102 – 4×4 Trips – (Steinfeld)

    Auction

    4×4 Trips –  Steinfeld

    Waarde: N$ 5000.00

  • #0105 Silwer dekoratiewe Skinkbord

    Windhoek

    40cm Silwer kleur bord. Kan dekoratief of as skinkbord gebruik word. Pragtige fyn detail patroon . Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #0126 – Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service

    Windhoek

    Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service in Windhoek. The service includes routine service checks; air filter, fuel filter (in-line filter only – where applicable), oil filter, engine oil, spark plugs (where applicable), free inspection of mechanical and maintenance parts. Please book your service in advance. Contact 061-420850 for any other inquiries. 

  • #0127 – Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service

    Windhoek

    Novel Motor Company Gift Voucher for Ford Routine Vehicle Service in Windhoek. The service includes routine service checks; air filter, fuel filter (in-line filter only – where applicable), oil filter, engine oil, spark plugs (where applicable), free inspection of mechanical and maintenance parts. Please book your service in advance. Contact 061-420850 for any other inquiries. 

  • #0128 – Novel Motor Company Voucher for rubberising of any pick-up truck or bakkie

    Windhoek

    Novel Motor Company Gift Voucher for rubberising of any pick-up truck or bakkie. Load box area only. Please book your service in advance. Contact 061-420850 for any other inquiries. 

  • #0131 – Jim Dally waterverf skildery (Blomme & Stoel)

    Windhoek

    Geraamde oorspronklike Jim Dally waterverf skildery (Blomme & Stoel). (90cm x 110cm) Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae.

  • #0132 2 x Plakkies Vuurslaners

    Windhoek

    2 x Plakkies Vuurslaners

     

  • #0143 Natuurtoneel Skilderdoek – Christa Lemmer

    Windhoek

    Oorspronklike natuurtoneel skilderdoek uit die kwas van Christa Lemmer. (75cm x 90cm)Beskikbaar in Windhoek , maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 as u enige verdere navrae het aangaande die kuswerk of die kunstenaar. Waarde NAD 1800.00

     

  • #0147 – Ozone Masjien

    Windhoek

    Ozone Masjien

    Beskikbaar in Windhoek

    Tweede hands

    Laaste bod

    2018-08-04 09:57:02 400.00 Kobie

     

  • #0157 Skinkbord met glase en takbok

    Windhoek

    Skinkbord met glase en takbok

  • #0158 Life Coach and Counseling

    Windhoek

    Riaan van Heerden Life Coach and Counseling

  • #0159 Life Coach and Counseling

    Windhoek

    Riaan van Heerden Life Coach and Counseling

  • #0161 Drukker Canon

    Windhoek

    Canon drukker, Pixma MP 250, 2 de hands met handleiding en kabel. kan print, scan en copy, windhoek

  • #0164 Karakoel mat

    Windhoek

    Groot karakoel mat. 3m x 2.5 m. Pragtige skakerings van room en pienk en blou.  Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere inligting.

  • #0167 Boek: Voque Skoonheid vir almal

    Windhoek

    Boek, Skoonheid vir almal, voorheen gebruik, nog soos nuut. Windhoek, afhaal by K7

    FOTO SLEGS TER ILLUSTRASIE

  • #0176 Ronde hout vertoon tafeltjie

    Windhoek

    1 x hout vertoon tafel 95cm hoog.  Die blad is 30 cm.  Beskikbaar in Windhoek. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0177 Voorgereg bakkies van skulpe

    Windhoek

    Voorgereg bakkies van skulpe.  1 Grote, 6 middel en 12 klein skulp voorgereg bakkies. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0184 Biltong kerwer

    Windhoek

    Hand gemaakte Biltong kerwer van dolfhout, Skakel gerus 061-420850 vir verdere inligting.

  • #0190 Vervoer, 6m platbak, 12 Ton,Whk na Walvis

    Auction

    Door to door, 6m x 2,4 m lang platbak, gewig 12 ton een rigting van Whk na Walvis. Skakel ADCON, Trudie by Whk 215340.

    FOTO SLEGS TER ILLUSTRASIE

  • #0196 Lynx Rims (stel van 4)

    Windhoek

    Stel van 4 Rims. Model: Lynx / Size:R 16×7.5 / PCD: 160/5 / CB: 108.1 / Finish: B-P. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae .

  • #0199 – One year access to Farm Brack

    Windhoek

    Farm Brack is ongeveer 20km op die Dordabis pad uit. Hierdie nuwe onwikkeling stel tot jou beskikking een van hulle onbeboude erwe vir die tydperk van een jaar om te gebruik vir ‘n kamp wegbreek waneer dit jou pas. Daar is water beskikbaar, teen vergoeding. Waarde beloop NAD 48 000.00.  Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0201 – Photo/video shoot by Francois Lottering

    Windhoek

    Francois Lottering Professional Photo shoot. The shoot will take place in the form of a family/private shoot in Windhoek. It could be a matric  farewell/birthday/confirmation shoot. Should people outside Windhoek be interested the travel and accommodation costs will be for their costs. Maximum 2 hours inclusive of editing time and provision off pictures on a dvd. Should it exceed 2 hours the client will be charged according. (N$ 650.00 per hour or part thereof and edit @ 400.00p/h )Shoot must be booked in advance and preferably before Dec 2018. For any further queries contact 061-420850.Value +/- 2200.00.00 excluding VAT.

  • #0205 Goue Wildebees Goliat

    Windhoek

    Goliat die Goue Wildebees. Ouderdom: 4 jaar, 8 mnde – 6 Januarie 2014 gebore. Horing mates:  Horingwydte – 30 duim. Getal kalwers wat hy produseer het:  80 kalfies. NIE TE KOOP VIR JAG DOELEINDES. Enige ander inligting:  Baie groot bul met manlike eienskappe;  goeie diepte en gedfinieerde bespiering;  baie mooi goue kleur . Skenker: Namstud Game

  • #0206 91cm Nuwe Comfort touch enkel bed van FURNMART

    Windhoek

    91cm Nuwe Comfort Touch enkel bed geskenk deur  FURNMART. Beskikbaar in die onderskeie dorpe. Sakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0207 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0208 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0208 Kanaal 7 “Big 5” 1500 stuk geblokte Legkaart

    Windhoek

    Legkaart gebou deur Kanaal 7 personeel

    Grote: 800 x 600

    1500 stuk legkaart

    Geraam: goue plat raam met glas

    Waarde: N$ 1300.00

    Beskikbaar in Windhoek – Kan afgehaal word by Kanaal 7 se kantoor in Ara Straat

     

  • #0209 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0210 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0211 Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons

    Windhoek

    Heja Game Lodge Sunday Buffet for 4 persons. Must be booked in advance. Drinks Exclusive. 061-420850 for any further queries.

  • #0212 Horlicks 3 x 500g Original

    Windhoek

    Traditional Horlicks (500g x 3) warm drankie. Beskikbaar in Windhoek maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir navrae.

  • #0004 Brasilianse ‘Blow-out’ haar behandeling.

    Windhoek

    Die oplossing vir mense met hardkoppige krulle. Zelda Rabe by Silver Clips in Windhoek sal daai krulle tem met n brasiliaanse “blow-out”. Bewys is geldig tot en met 31 November 2018.

    Die oplossing vir mense met hardkoppige krulle.

  • #0016 Arebbusch Travel Lodge Verblyf bewys

    Windhoek

    Arebbusch Travel Lodge Verblyf bewys. Villa (6pax), 2 nagte, sluit ontbyt in. Moet bespreek word en is onderhewig aan beskikbaarheid. Villa het 3 slaapkamers. (2 met ‘n konings grote bed elk en 1 met 2 enkel beddens). Skakel 061-420850 vir enige verdere navrae

  • #0020 Professional Photography session

    Windhoek

    Professionele foto sessie. Die sessie neem so 1½ uur en kan tot en met 3 lokasies insluit. Dit kan vir ‘n persoon wees wat ‘n portfolio wil saam stel, of vir ‘n gesin. Ingesluit is ‘n geheue stokkie met u foto’s en een A4 gedrukte foto. Geskenk deur Lavender Photography. Geldig vir 6 maande. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0042 Carpet Glo Mat was shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0043 Carpet Glo Matwas shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0044 Carpet Glo Matwas shampoo

    Windhoek

    1 liter Carpet Glo matwas shampoo.  Kontak gerus 061 – 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0045 Carpet Glo Mat was shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0046 Carpet Glo Mat was shampoo

    Windhoek

    Beskikbaar in Windhoek

  • #0047 Nissan Double Cab Canopy

    Windhoek

    Oorspronklikke tweede handse Nissan Double Cab Canopy in goeie toestand. Standaard groote, gepas vir enige Nissan Double Cab model,  uitgesluit Nivara.  Wit, alle ruite is heel, en die sleutel is by. Skakel gerus 061-420850 vir verdere navrae of besigtiging in Windhoek.

  • #0048 Auas Motors Windhoek Motordiens

    Windhoek

    Kom laat versien u motor by u GM handelaar, Auas Motors in Windhoek. (Chevrolet, Opel, Isuzu, Hummer en Cadilac agent).  Diens ter waarde van NAD 5000.00. Onderhewig aan beskikbaarheid. Skakel 061-420850 vir verdere inligting.

  • #0055 NAMWEL Car rental – 16 Seater bus

    Windhoek

    16 Seater bus rental for a coastal trip. Includes driver, fuel, and rental for a return trip Windhoek – Swakopmund – Windhoek. Seats 16 people. Contact  061-420850 for any other information. 

  • #0061 Safari Hotel Windhoek – 2 Nagte vir 2 Persone

    Windhoek
    Sorry, but you do not have permission to view this content.
  • #0064 Handgewerkte kruissteek tapesterie

    Windhoek

    Geraamde handgewerkte kruissteek tapesterie van sonneblomme. (1m x 1m). Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Skakel gerus 061-420850 vir enige verdere navrae.

  • #0065 Blou Ribstick (2de Hands)

    Windhoek

    Blou, 2de Handse ribstick in goeie kondisie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Kontak gerus 061 420 850 vir enige verdere navrae.

  • #0066 Bruin Ribstick (2de Hands)

    Windhoek

    Bruin, 2de Handse ribstick in goeie kondisie. Beskikbaar in Windhoek, maar kan versend word. Kontak gerus 061 420 850 vir enige verdere navrae.

  • #0075 – Haar Behandeling Geskenkbewys – Hairitage Haar Salon

    Windhoek

    Kom bederf uself of ‘n geliefde met ‘n heerlike haar behandeling by Hairitage Haarsalon in Pionierspark Ext 1, Windhoek. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850 vir enige verdere inligting.

  • #0115 AMH Motor Diens

    Auction

    Voledigge diens vir enige van die volgende modelle, Hyundai, Kia, Renalt, Mitshibushi of TATA voertuig wat reeds nie meer oor ‘n diensplan of onderhoudsplan beskik nie. Kontak gerus u Windhoek Sender komitee by 061 420 850/ 420880